Opwarm Toernooi

Recent Results
About
Toernooi om jaar aan die gang te kry en ook op te warm vir ander toernooie in die nabye toekoms.
Omtrent die toernooi:
1. Spelers moet bereid wees om die 22ste, 23ste, 26ste, 30ste, 31ste Januarie asook finale rondte die 1ste Februarie te speel. Wedstryde vind dus Maandae,Dinsdae en Donderdae aande plaas oor die 2 weke.
2. Formaat is Swiss pairing.
3. Wedstryde is die beste uit 3 tot 11 punte.
4. Spelers moet bereid wees om telling te hou direk na hul wedstryd. Indien jy eerste speel moet jy net reël vir iemand om te ref.
5. Spelers van alle vlakke welkom.
6. Wedstryde begin 17h30.
7. Toernooi skeidsregter is Caroline Prinsloo
Photo Stream
Please sign in
Where & When
Date(s):
Mon 22nd Jan, 2024
5:30pm to 8:30pm
Tue 23rd Jan, 2024
5:30pm to 8:30pm
Thu 25th Jan, 2024
5:30pm to 8:30pm
Mon 29th Jan, 2024
5:30pm to 9:00pm
Tue 30th Jan, 2024
5:30pm to 9:00pm
Thu 1st Feb, 2024
5:30pm to 10:15pm

Deadline:
Thu, Jan 18th 2024 11:45pm

Location(s)
Corner of Briel & Venus street
Parys, Free State, Fezile Dabi District - Ngwathe - Parys, Free State 9585
South Africa
Sponsors
Tournament Officials

Robert Thompson

Parys, Free State, ZA

Caroline Prinsloo

Potchefstroom, North West, ZA
Who's Registered?
Please sign in